Zuid Afrikaans reisadvies voor Christchurch.
Nieuw Zeeland is redelijk populair bij Zuid Afrikaanders er er wonen en werken er ook wat in en rondom Christchurch, ook wij worden soms versleten voor Zuid Afrikaan als ze ons horen praten. Hieronder een Zuid Afrikaans reisadvies en je vraagt je af waarom
Christchurch: Wat reisigers nou kan verwag
Op 22 Februarie 2011 is die Nieu-Seelandse stad
Christchurch deur x91n 6.3-aardbewing geruk en die stad het groot skade in die
skudding gely.
Baie mense wat nou na Nieu-Seeland gaan wonder wat hulle sal vind as hulle na
die Suid-eiland se grootste stad reis.
Hier is x91n opsomming van wat reisigers na Christchurch kan verwag.
Let wel dat meeste van die skade in die middel van die stad aangerig is.
Honderde geboue lxea nou in puin.
Lexeb blokke sit langs geboue wat regop gehou word deur groot staalversterkings.
Geboue wat in die x93Welkom in Christchurchx94-brosjure by die lughawe verskyn, wag
nou om herbou of vernietig te word.
Die reuse-skoorsteen van x91n kunssentrum sit op die grond langs die gekraakte
gebou, eerder as op die dak.
Sommige van die groot strate in die middestad is afgesper en talle ompaaie moet
gebruik word om deur die stad te kom.
Plaaslike inwoners is self nog verstom deur die erge skade wat aangerig is en
dit is moeilik om nie verstom voor die puin en vernietiging te staan nie.
Buite die stad sal baie huise, sommiges wat middeldeur gebreek is, nooit weer
bewoon word nie.
Lees meer hieroor by Lonely Planet
